top of page

John Murray Huis

Dagbreek

John Murray House

§

Θ

Etos

Dagbreek is die "Huis van Roem en Faam" met 'n trotse en gesogte geskiedenis.

In Dagbreek lewer ons rolmodelle vir die toekoms om die Republiek van Suid-Afrika te dien - op alle terreine.

Dagbrekers streef daarna om hul medeburger en hul mede-Dagbrekers te bedien. Ons streef daarna om na eenheid, tradisie en die Suid-Afrikaanse kultuur om te sien; sonder om enige opinies of oortuigings uit te sluit. Die krag van Dagbreek - met sy unieke karakter - lê in sy diversiteit, want dit skep eindelose geleenthede vir elke individu.

  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
  • Black YouTube Icon
  • Black Twitter Icon
About
bottom of page